799539
8
Zoom out
Zoom in
Previous page
1/26
Next page
WAARSKUWING: Stryk eers teen lae temperatuur en
beweeg dan na hoë temperatuur . As u op ‘n lae tem-
peratuur moet stryk, moet u wag totdat die liggie weer
brand, nadat u ‘n hoë temperatuur gebruik het, anders
sal die klere brand Dit maak die waarborg ongeldig.
3.4. Droë stryk:
3.4.1. Maak seker dat die temperatuur keuse op die
laagste vlak is.
3.4.2. Sit die strykyster op die voetstuk op ‘n vaste
oppervlak.
3.4.2. Koppel aan die hoof kragtoevoer en draai die
temperatuur knop op die gewenste keuse, die liggie sal
aan gaan.
3.4.2. Sodra die lig afskakel, kan u begin om te stryk.
3.4.2. Draai die temperatuurknop weer na die laagste vlak
as u klaar is,ontkoppel van die krag toevoer en wag totdat
die toestel heeltemal afgekoel het voordat u dit stoor.
3.4.2. BELANGRIK: As die strykyster water in die tenk
bevat en verkies om droog te stryk, skuif die stoom
beheer na “0”.
3.5. Stoomstryk:
3.5.1. Maak seker dat die apparaat is van die krafg
toevoer ontkoppel is. Vul die watertenk . Maak seker
dat u nie die tenk oorvol maak nie.
3.5.2. Maak seker dat die temperatuur knop op die
laagste vlak is voordat u die apparaat aanskakel.
3.5.3. Sit die strykyster op sy steunbasis op ‘n vaste
en ferm oppervlak.
3.5.4. stel die stoombeheer hefboom op die medium vlak.
3.5.5. Draai die temperatuur knop op die gewenste
vlak, wat geskik is vir stoom stryk en die gereed liggie
sal brand.
3.5.6. Sodra die lig afskakel, kan u op ‘n vaste en ferm
oppervlak begin stryk.
BELANGRIK: dit is belangrik om te wag tot die lig
uitgaan na die optimale temperatuur, anders kan die
apparaat lek
3.5.7. Nadat u klaar is met gebruik, draai u die
temperatuur knop weer op die laagste, ontkoppel van
krag toevoer en wag totdat dit heeltemal afgekoel het
voordat u dit opberg.
OM DIE STOOMYSTER TE GEBRUIK, MOET HOË TEM-
PERATURE GEKIES WORD BY DIE TEMPERATUUR-
AANWYSER KNOP.
3.6. Self reiniging:
3.6.1. Dit is belangrik om die apparaat ten minste een
keer per maand self skoon te maak om kalsium en al
die opgeboude minerale in die strykyster te verwyder.
3.6.2. Vul die watertenk tot op sy maksimum vlak.
3.6.3. Plaas die strykyster regop, skakel aan en kies
die maksimum temperatuur.
3.6.4. Laat die apparaat warm word totdat die indikasie
liggie brand.
3.6.5. Ontkoppel die apparaat uit en plaas dit in die
wasbak.
3.6.6. Laat die water deur die stoomopenings in die
basis vloei terwyl u die toestel liggies skud.
3.6.7. Los die knoppie na ‘n minuut of as die tenk leeg
word.
3.6.8. Laat die strykyster regop staan totdat dit
afgekoel het.
3.7. Hoe om kalk opbou te hanteer:
3.7.1. Om die apparaat korrek te laat werk, moet dit
vry wees van kalk- of magnesium inkrementasies wat
veroorsaak word deur die gebruik van harde water.
3.7.2. Om hierdie soort probleme te voorkom, beveel
ons die gebruik van water met min kalk of magnesium
mineralisering aan.
3.7.3. Tuisgemaakte oplossings word nie aanbeveel om
te ontkalk vir hierdie toestel, soos asyn nie
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel die toestel van die krag toevoer en laat dit
heeltemal afkoel voordat u enige skoonmaakwerk doen.
4.2. Reinig die buitenste dele van die apparaat met
‘n klam lap met ‘n paar druppels afwasmiddel en
droog dit dan af. WAARSKUWING! Moenie elektriese
onderdele in water dompel nie.
4.3. Gebruik nie oplosmiddels of produkte met ‘n suur
of basis-pH soos bleikmiddel, of skuurmiddels, om die
apparaat skoon te maak nie.
4.4. Moet nooit die apparaat in water of enige ander
vloeistof dompel of onder lopende water plaas nie.
5. Berging:
5.1. Maak seker dat u die strykyster afskakel met die
temperatuur knop tot op die laagste vlak.
5.2. Plaas die strykyster in ‘n vertikale posisie bo-op
die basis, en laat dit afkoel. Maak die watertenk leeg.
5.3. Rol die kragkoord liggies om die basis en bêre die
produk op ‘n droë en koel plek, weg van direkte sonlig.
6. Afwykings en herstel:
6.1. Neem die toestel na ‘n gemagtigde ondersteunings
sentrum as die produk beskadig is of as daar ander
probleme is.
6.2. As die kragprop beskadig is, moet dit vervang
word, en u moet voortgaan soos u sou doen in die
geval van skade.
8


Need help? Post your question in this forum.

Forumrules


Report abuse

Libble takes abuse of its services very seriously. We're committed to dealing with such abuse according to the laws in your country of residence. When you submit a report, we'll investigate it and take the appropriate action. We'll get back to you only if we require additional details or have more information to share.

Product:

For example, Anti-Semitic content, racist content, or material that could result in a violent physical act.

For example, a credit card number, a personal identification number, or an unlisted home address. Note that email addresses and full names are not considered private information.

Forumrules

To achieve meaningful questions, we apply the following rules:

Register

Register getting emails for Mellerware GLIDE II - 23120A at:


You will receive an email to register for one or both of the options.


Get your user manual by e-mail

Enter your email address to receive the manual of Mellerware GLIDE II - 23120A in the language / languages: English, French, Portuguese, Spanish as an attachment in your email.

The manual is 0.9 mb in size.

 

You will receive the manual in your email within minutes. If you have not received an email, then probably have entered the wrong email address or your mailbox is too full. In addition, it may be that your ISP may have a maximum size for emails to receive.

The manual is sent by email. Check your email

If you have not received an email with the manual within fifteen minutes, it may be that you have a entered a wrong email address or that your ISP has set a maximum size to receive email that is smaller than the size of the manual.

The email address you have provided is not correct.

Please check the email address and correct it.

Your question is posted on this page

Would you like to receive an email when new answers and questions are posted? Please enter your email address.



Info