799539
25
Zoom out
Zoom in
Previous page
1/26
Next page
Hoekom moet u die waarborg moet registreer?
Ons by Mellerware is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak
van gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Kleinhandel + 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor
dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te
trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar
van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te
bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet.
Bygevoegde Voordele
Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander
toegevoegde waarde voordele:
•aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers
•nuwe resepte of idees vir u produkte
•nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry
•spesiale aanbiedings op promosie-items
Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?
STAP 1 Skep u gebruikersprofiel:
REKENAAR/
SKOOTREK-
ENAAR
SMART-
FOON /
TABLET
FAKS
STAP 2 Kies 'n registrasie metode:
AANLYN WAARBORG REGISTRASIE
Notas:
1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u
strokies.
2. U sal gevra word om op die Mellerware webtuiste te regis-
treer. U sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u
toegang gee tot u profiel.
3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u
gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig
hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.
4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar
binne in u profiel.
5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek
opgelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik
gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie.
6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief:
marketing@chwsa.co.za
NB: U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u
produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die
aankoop van u Mellerware produk. Indien u produk nie aanlyn
geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde
waarborg nietig maak.
•Faks die volgende na 021 931 4058
•Naam en Van
•Kontak telefoon en faksnommer.
•Produk model nommer en tipe.
•Traceability Code (wat op die
•Waarborgkaart of op 'n etiket op die
produk gevind kan word)
•'n Duidelike en leesbare afskrif van
u ontvangs.
•Skandeer die QR-kode bo of besoek
www.mellerware.co.za
•Klik op die "Registration" skakel en
teken aan met u verbruikersnaam en
wagwoord.
•Klik op "Register your products” en laai u
kwitansie en volg die maklike instruksies.
•Skandeer of neem 'n foto en laai u strokie.
•Maak u internet snuffelgids oop en
besoek www.mellerware.co.za
•Klik op die "Registrasie" skakel en teken
in met u gebruikersnaam en wagwoord.
•Klik op "Register your products” en
laai kwitansies en volg die maklike
instruksies.
•Skandeer en laai u strokie
As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.mellerware.co.za, kliek op
die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-
kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u
profiel gee.
Cape Town
20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town, 7493,
SouthAfrica•P.O.Box6156ParowEast,7501,
South Africa Tel: +27 21 931 8117
Fax: +27 21 931 4058
Durban
243 Percy Osborn Road Morningside,
Durban, South Africa
Tel: +27 31 303 3465
Fax: +27 31 303 8259
Johannesburg
Unit 25 & 26 San Croy Office park
Die Agora Road, Croydon, 1619
Tel: +27 11 392 5652
Fax: +27 11 392 1694
National Service Centre: 086 111 5006
e-mail: help@chwsa.co.zawww.cre-
ativehousewares.co.za
25


Need help? Post your question in this forum.

Forumrules


Report abuse

Libble takes abuse of its services very seriously. We're committed to dealing with such abuse according to the laws in your country of residence. When you submit a report, we'll investigate it and take the appropriate action. We'll get back to you only if we require additional details or have more information to share.

Product:

For example, Anti-Semitic content, racist content, or material that could result in a violent physical act.

For example, a credit card number, a personal identification number, or an unlisted home address. Note that email addresses and full names are not considered private information.

Forumrules

To achieve meaningful questions, we apply the following rules:

Register

Register getting emails for Mellerware GLIDE II - 23120A at:


You will receive an email to register for one or both of the options.


Get your user manual by e-mail

Enter your email address to receive the manual of Mellerware GLIDE II - 23120A in the language / languages: English, French, Portuguese, Spanish as an attachment in your email.

The manual is 0.9 mb in size.

 

You will receive the manual in your email within minutes. If you have not received an email, then probably have entered the wrong email address or your mailbox is too full. In addition, it may be that your ISP may have a maximum size for emails to receive.

The manual is sent by email. Check your email

If you have not received an email with the manual within fifteen minutes, it may be that you have a entered a wrong email address or that your ISP has set a maximum size to receive email that is smaller than the size of the manual.

The email address you have provided is not correct.

Please check the email address and correct it.

Your question is posted on this page

Would you like to receive an email when new answers and questions are posted? Please enter your email address.



Info