799552
11
Zoom out
Zoom in
Previous page
1/35
Next page
3.4.4.3. Haal die deksel af van die houer.
3.4.4.4. Maak die stof houer leeg.
3.4.4.5 Die houer en deksel kan met a klam doek af
gevee word of onder lou warm water gespoel word.
LET WEL: Maak Seker die parte is heeltemal droog
voor dit terug op die toestel geplaas word
3.4.5 Skoonmaak /Vervang die HEPA lter:
3.4.5.1. Om lter deksel binne stof deksel te verwyder
draai kloksgewys en lig
3.4.5.2.Om Hepa lter te verwyder, draai anti kloks-
gewys en lig uit
3.4.5.3. Hou die lter vas aan die kante en kap liggies
op `n harde oppervlakte om stof los te maak tussen
plooie.
3.4.5.4. Die HEPA lter mag onder lou warm water ge-
was word deur dit onder die lopende water te hou. Ons
bevel aan dat dit een maal per maand gewas word.
3.4.5.5. Laat die lter droog word vir 24 uur voor dit
terug in die toestel geplaas word.
3.4.5.6. Sit die lter terug in die stof deksel en sit terug
op die stof houer.
Neem kennis die lter sal sy kleur verloor oortyd maar
dit is normaal.
3.4.6 Installasie van stofhouer:
3.4.6.1. Maak seker die lug opening kom ooreen met
die op die toestel.
3.4.6.2. Skyf die stof houer in plek en druk terug dit
dit in plek sluit.
VERSIGTIG: Die suig opening moet oop en vry van
enige obstruksie wees. Die motor sal oorverhit en
beskadig
Waarskuwing: Maak altyd die stofhouer leeg en die
heap lter skoon na elke gebruik en na lang gebruik.
Moet nooit die stof houer oorvol laat word nie, en
verwyder vuilis en maak heap lter skoon wanneer stof
net onder die MAX laag is na lang gebruik of die motor
sal beskadig
Die heap lter moet heeltemal droog wees na was en
voor dit in die toestel terug geplaas word
Neem Kennis: Die HEPA lter is wasbaar. Dit moet
vervang word as dit beskadig is. Filters is beskikbaar
van Creative Housewares.
3.5 Na gebruik:
3.5.1. Laat die toestel heeltemal afkoel.
3.5.2. Ontkoppel van hoof krag toevoer.
3.5.3. Maak die toestel skoon soos in die skoonmaak
instruksies.
4. Skoonmaak
4.1. Stofhouer: Wanneer stof houer naby MAX is maak
leeg. Maak die voorkant oop deur die sleutel oop te
sluit. Haal houer uit en maak leeg.
4.2. HEPA lter: Nadat die stof houer uitgehaal is hak
die boonste hanvatsel af om die HEPA lter uit te haal.
Moenie was nie. Skud die HEPA lter om stof uit te kry.
Dit moet elke maand gedoen word..
4.3. Air outlet lter: Dit is agter op die stofsuier gelee.
Hak die agter deksel oop om die lug uitlaat lter uit te
haal.Was die lter elke ses maande. Laat toe om vir
24 uur in die son droog te word voor gebruik. (maak
seker die lter is heeltemal droog voor gebruik)
31100_IM.indd 11 06-Jul-17 11:28:34 AM
11


Need help? Post your question in this forum.

Forumrules


Report abuse

Libble takes abuse of its services very seriously. We're committed to dealing with such abuse according to the laws in your country of residence. When you submit a report, we'll investigate it and take the appropriate action. We'll get back to you only if we require additional details or have more information to share.

Product:

For example, Anti-Semitic content, racist content, or material that could result in a violent physical act.

For example, a credit card number, a personal identification number, or an unlisted home address. Note that email addresses and full names are not considered private information.

Forumrules

To achieve meaningful questions, we apply the following rules:

Register

Register getting emails for Mellerware Vortex - 31100 at:


You will receive an email to register for one or both of the options.


Get your user manual by e-mail

Enter your email address to receive the manual of Mellerware Vortex - 31100 in the language / languages: English, French, Portuguese, Spanish as an attachment in your email.

The manual is 1.58 mb in size.

 

You will receive the manual in your email within minutes. If you have not received an email, then probably have entered the wrong email address or your mailbox is too full. In addition, it may be that your ISP may have a maximum size for emails to receive.

The manual is sent by email. Check your email

If you have not received an email with the manual within fifteen minutes, it may be that you have a entered a wrong email address or that your ISP has set a maximum size to receive email that is smaller than the size of the manual.

The email address you have provided is not correct.

Please check the email address and correct it.

Your question is posted on this page

Would you like to receive an email when new answers and questions are posted? Please enter your email address.



Info