799551
7
Zoom out
Zoom in
Previous page
1/27
Next page
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het..
2.2.4. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.3.13. Maak seker alle blokasies word verwyder.
2.3.14. Die toestel mag nie sonder die stofhouer of
filters gebruik word nie
2.3.15. Moenie meel of sement opsuig nie en Moenie
die stofhouer oorvol laat word nie
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik:
3.1.Voor gebruik
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor gebruik maak seker die filters en stofhouer
is in plek.
3.1.3. Maak seker die pyp is in posisie. .
3.1.4. Maak seker dat die stofsuier volledig gelaai is
voor gebruik.
3.1.5. Indien die stofsuier nie krag het nie, moet dit
volledig gelaai word voor gebruik. (+ / - 8 uur)
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Stofsuig van materiale:
3.2.1.1. Maak seker dat die doekfilter skoon en droog
is en behoorlik geïnstalleer word binne-in die stofhouer.
3.2.1.2. Maak seker dat die stofhouer op sy plek
gekliek word.
3.2.1.3. Maak seker dat daar geen blokkasies is nie.
3.2.1.4. Maak seker dat die verlangde bykomstigheid is
korrek gekonnekteer.
3.2.1.5. Skakel die stofsuier aan en begin suig.
3.2.1.6. Wanneer jy klaar gestofsuig het, skakel die
stofsuier af, maak die stofhouer leeg en maak die filter
skoon.
3.3. Blokasies:
3.3.1. Gaan die volgende na vir blokasies:
3.3.1.1. Gaan die stofsuier se inlaat na.
3.3.1.2. Verwyder die stofhouer en kyk na die stof-
houerinlaat
3.3.1.3. Maak seker die filter is skoon.
3.3.1.4. Kontroleer die toebehore vir enige obstruksies.
3.3.1.5. As daar nog steeds ‘n blokasie is nadat u hier-
die stappe gevolg het, kontak asseblief die vervaardiger
of sy diensagent of ‘n soortgelyke gekwalifiseerde
persoon.
3.4. Instruksies vir gebruik:
3.4.1. Muur monteer die houstasie:
NB - Dit is heeltemal opsioneel !!
3.4.1.1. Die laai wieg is toegerus met ‘n muur berg
funksie wat opsioneel is.
3.4.1.2. Boor 2 x 6 mm gate in die muur met die
Ruimte van 37 mm bokant mekaar. (Gebruik maatband
om te verseker dat die metings akkuraat is, aangesien
dit verskil.)
3.4.1.3 Druk 2 x 6 mm muurproppe en 2 X 6 mm-
skroewe in (verseker dat die kop van die skroef in die
wieg pas. (Skroewe en proppe nie voorsien nie)
3.4.1.4. Maak seker dat die kop van die skroef genoeg
is om die wieg te hang. Druk die wieg op die skroewe
31350_IM.indd 7 5/31/2017 10:04:03 AM
7


Need help? Post your question in this forum.

Forumrules


Report abuse

Libble takes abuse of its services very seriously. We're committed to dealing with such abuse according to the laws in your country of residence. When you submit a report, we'll investigate it and take the appropriate action. We'll get back to you only if we require additional details or have more information to share.

Product:

For example, Anti-Semitic content, racist content, or material that could result in a violent physical act.

For example, a credit card number, a personal identification number, or an unlisted home address. Note that email addresses and full names are not considered private information.

Forumrules

To achieve meaningful questions, we apply the following rules:

Register

Register getting emails for Mellerware SmartVac - 31350 at:


You will receive an email to register for one or both of the options.


Get your user manual by e-mail

Enter your email address to receive the manual of Mellerware SmartVac - 31350 in the language / languages: English, French, Spanish as an attachment in your email.

The manual is 1.06 mb in size.

 

You will receive the manual in your email within minutes. If you have not received an email, then probably have entered the wrong email address or your mailbox is too full. In addition, it may be that your ISP may have a maximum size for emails to receive.

The manual is sent by email. Check your email

If you have not received an email with the manual within fifteen minutes, it may be that you have a entered a wrong email address or that your ISP has set a maximum size to receive email that is smaller than the size of the manual.

The email address you have provided is not correct.

Please check the email address and correct it.

Your question is posted on this page

Would you like to receive an email when new answers and questions are posted? Please enter your email address.



Info